Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player





Testimonials

"Hi Anli!
Weereens baie dankie vir 'n aangename verblyf daar by julle. Sal julle plekkie weer besoek en ook aanbeveel (Veral jou kos!)

Aangeheg 'n paar fototjies wat julle dalk sal wil gebruik op julle website miskien, of om mense wel te oortuig dat daar wel vis is in die waters daar by julle. (Die Kabeljou is van die vorige jaar)

Daai kaaskoek is eenvoudig net hemels. Dankie. As jy ooit daai resep kan deel sal ek dit hoogs waardeer. Dit is beslis noeminswaardig! " - Philip Pretorius

                      

"Ons het net een nag oorgeslaap, maar die rustigheid en uitsig vanoggend toe ons wakker word het dit gevoel ons was 3 weke op vakansie" - DJ & M Simpkins

"Sal AANDKOOR oral oor aanbeveel"- H.K. Vuyk

"Our 2nd last stop on the World Epic Cycle Tour, awesome view, well rested. Now I want to fetch my family to stay for a holiday" - Wood

"Your foooooooood is so nice! Thanx a million. We will definitley be back........soon! - Meyer

"Amazing venue, view, activities, food, service. 5 Star treatment. We wich you well and hope to be back next year. - Van Niekerk

"Geluk Pierre & Anlie julle is tops! - Theron's

 

Every Room

  OWN UNIQUE STYLE
  BAR FRIDGE
  TELEVISION

  EN-SUITE BATHROOM
  BREAKFAST INCLUDED


Contact Us
Tel: +27 (0)28 272 9834
Cell: 082 445 5250
Fax: 086 691 362


Click Here to EMAIL US